 |
 





|
Wie is ek |
| Volle naam |
Izak Jacobus Marthinus (Zak) |
| Geboorte datum |
12 Julie 1978 |
| Geboorte plek |
Springbok |
| Lengte |
1.92 |
| Kleur van oë |
Blou |
| Gunsteling tydverdryf |
Braai en saam met vriende kuier |
| Gunsteling gereg |
Braaivleis, Kerrietjops, afval en plaasbrood |
| Gunsteling sport |
Gholf, maar ek kyk graag rugby, krieket en tennis |
| Gunsteling akteur |
Kevin Kostner |
| Gunsteling aktrise |
Sandra Bullock |
| Gunsteling fliek |
Lipstick Dipstick en Mr Bean (ek hou baie van komedies) |
| Gunsteling tv sepie van alle tye |
The A-Team |
| Gunsteling sanger |
Elton John |
| Gunsteling sangeres |
Shania Twain |
| Gunsteling musiek groep |
Bee Gees |
| Gunsteling kleur |
Blou |
| Goeie eienskap |
Ek raak nie sommer kwaad nie, kom met mense oor die weg |
| Minder goeie eienskappe |
Ek vergeet nogals maklik |
|
|
|
|